Kelly Rutherford

Kelly Rutherford
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kelly Rutherford Deane
Geboorte 6 November 1968 (1968-11-06)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kelly Rutherford (gebore 6 November 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Scream 3 (2000) en in die televisiereekse Melrose Place (1992), The Adventures of Brisco County Jr. (1993), en E-Ring (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy